BibleClub - I Johannes - 5
 You are in BibleClub South Africa Change
Down
If you are not a member a subscription is just R1.50/day and you can cancel at any time. You must be 12 years or older and have the bill payer's permission.
11 En dit is die getuienis: dat God ons die ewige lewe gegee het, en dié lewe is in sy Seun. Discuss
12 Hy wat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie. Discuss
13 Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat julle die ewige lewe het en kan glo in die Naam van die Seun van God. Discuss
14 En dit is die vrymoedigheid wat ons teenoor Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. Discuss
15 En as ons weet dat Hy ons verhoor, dan weet ons dat, wat ons ook al vra, ons die bedes verkry wat ons van Hom gevra het. Discuss
16 As iemand sy broeder 'n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en Hy sal hom die lewe gee--vir die wat nie 'n sonde tot die dood doen nie. Daar is 'n sonde tot die dood; daarvoor sê ek nie dat hy moet bid nie. Discuss
17 Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde wat nie tot die dood is nie. Discuss
18 Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die Bose het geen vat op hom nie. Discuss
19 Ons weet dat ons uit God is en die hele wêreld in die mag van die Bose lê. Discuss
20 En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het om die Waaragtige te ken; en ons is in die Waaragtige, in sy Seun, Jesus Christus. Hy is die waaragtige God en die ewige lewe. Discuss
If you are not a member a subscription is just R1.50/day and you can cancel at any time. You must be 12 years or older and have the bill payer's permission.

AFR 1953-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Previous
Next
Home
Back
TopBottom