BibleClub - Matthéüs - 27
 You are in BibleClub South Africa Change
Down
If you are not a member a subscription is just R1.50/day and you can cancel at any time. You must be 12 years or older and have the bill payer's permission.
61 En Maria Magdaléna was daar en die ander Maria, en hulle het reg voor die graf gesit. Discuss
62 Die volgende dag--dit is die dag ná die voorbereiding--kom die owerpriesters en die Fariseërs by Pilatus saam Discuss
63 en sê: My heer, ons herinner ons dat dié verleier, toe hy in die lewe was, gesê het: Oor drie dae staan ek op. Discuss
64 Gee dan bevel dat die graf verseker word tot die derde dag toe, dat sy dissipels nie miskien in die nag kom en Hom steel nie, en vir die volk sê: Hy het opgestaan uit die dode. En die laaste dwaling sal erger wees as die eerste. Discuss
65 Daarop sê Pilatus vir hulle: Julle sal 'n wag kry; gaan verseker dit soos julle dit verstaan. Discuss
66 En hulle het gegaan en die graf verseker deur die steen te verseël in teenwoordigheid van die wag. Discuss
If you are not a member a subscription is just R1.50/day and you can cancel at any time. You must be 12 years or older and have the bill payer's permission.

AFR 1953-vertaling © Bybelgenootskap van Suid-Afrika
Previous
Home
Back
TopBottom